Stof en ster
"Deernisvol verken die digter in hierdie bundel 'n denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in 'n spektrum van komiese en dramatiese emosies. Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon. Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug." --Publisher.
Materias
Ediciones (1)
- Stof en ster (2019)
Naledi · afr · ISBN 9781928426707