Die windvanger
Die Windvanger is die nuwe digbundel deur die groot Afrikaanse digter en internasionaal bekende skrywer, Breyten Breytenbach. Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord.
Materias
Ediciones (1)
- Die windvanger (2007)
Human & Rousseau · afr · ISBN 9780798147507