Sing die waarheid
Die storie van Miriam Makeba
Edición de la obra Sing die waarheid
| Autor | Louwrisa Blaauw, Jade Mathieson, Bianca de Jong |
|---|---|
| Editorial | BookDash |
| Fecha de publicación | 2021 |
| Idioma | afr |
| ISBN-13 | 9781928377801 |
| Número de Cutter | B627s |
Lank gelede is daar in die groot stad Johannesburg ’n babadogtertjie gebore. Daardie baba was ek. My ma het my Zenzile Miriam Makeba genoem.